1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - The legacy of the Nuremberg trials - 60 years on

USD

 

Abstract


Die internasionale militêre tribunaal van Nuremberg is in 1946 tot stand gebring deur die vier geallieerde magte: die Verenigde State van Amerika, Groot-Brittanje, die Sowjet-Unie en Frankryk. Die doel van die tribunaal was om Duitse oorlogsmisdadigers te vervolg. Die Nurembergverhore het bygedra tot die vorming van internasionale strafreg deur die kodifikasie van internasionale misdade, waaronder misdade teen vrede, oorlogsmisdade en misdade teen die mensdom. Verder het die tribunaal ook die idee gevestig dat (vorige) staatshoofde verantwoordelik gehou kan word vir sodanige misdade. Hierdie bydrae fokus op die internasionale militêre tribunaal en beskryf die reg wat deur die tribunaal gevolg is, die belangrikste kritiek teen die tribunaal en die partydigheid van die tribunaal. Verder ondersoek die outeur die impak van die tribunaal op die vorming van internasionale reg en of daar dalk enige ander vervolgingsalternatiewe bestaan het tot die skepping van die tribunaal.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2007/3/EJC55121
2007-01-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error