1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - The evolution of legal regulation of the internet to address terrorism and other crimes

USD

 

Abstract


Die regulering van die internet het geleidelik ontwikkel van self-regulering tot kriminalisering van sekere handelinge wat uitgebrei is tot staatsbeheer van inligting en kommunikasie wat aanlyn beskikbaar gestel en besoek word. Kritiek is uitgespreek oor die verskeie vorme van staatsbeheer en die metodes wat aangewend word om hierdie staatsbeheer af te dwing. Na afloop van die 11 September 2001-aanval op die Verenigde State van Amerika, word staatsbeheer geregverdig as 'n instrument om wetstoepassing en nasionale veiligheid te verseker teen die pleging van misdrywe soos kinderpornografie, terrorisme en outeursregskendings. Verskeie internetgebruikers en menseregtegroeperings beskou staatsbeheer as 'n onregverdigbare skending van menseregte. Die debat oor staatsbeheer en die gevolge daarvan is van internasionale belang aangesien dit 'n impak het op alle lande met internettoegang.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2007/3/EJC55123
2007-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error