1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Die hoogste hof van appèl verleen erkenning aan die reg op identiteit as persoonlikheids- en fundamentele reg : regspraak

USD

 

Abstract

In sy baanbrekerswerk oor die persoonlikheidsreg laat Joubert (Grondslae van die Persoonlikheidsreg (1953) 134) hom soos volg oor die reg op identiteit (of soos hy dit noem, die reg op individualiteit) uit: "Hier het ons een van die nuwere persoonlikheidsregte aan die bestaan waarvan vandag nie meer getwyfel word nie. Dit is een van die eerste regte van die mens dat hy as 'n van ander onderskeie persoon erken word."

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2007/4/EJC55129
2007-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error