1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Posisie van tweelinge in die inheemse reg en kultuur : 'n regsantropologiese aantekening : aantekeninge

Volume 2007, Issue 4
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract

By die inheemse Afrikagemeenskappe het die geboorte van tweelinge vroeër verskillende emosies en reaksies tot gevolg gehad: ernstige vrees of groot vreugde. Die meerderheid stamme se tradisionele opvatting was dat die geboorte van tweelinge onheil voorspel het en dat iets drasties gedoen moes word, terwyl enkele stamme dit as geluk vir die gemeenskap beskou het.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2007/4/EJC55139
2007-01-01
2017-02-28

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error