1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Incorporating environmental considerations into government procurement in South Africa

USD

 

Abstract

Government procurement contracts are usually of such a great number and high total value that a government's decisions in respect of how, when and with whom it contracts affects a whole array of issues. Government procurement is not only "business", in other words, the procurement of goods and services on the best possible terms, it also has broader social, economic and political implications. Throughout history governments have used their procurement powers to promote objectives which are debatably "secondary" in contrast to the "primary" objective of procurement, in other words procurement on the best possible terms. Examples include using procurement to promote social, industrial and environmental policies. In this article, particular attention will be given to the latter, in other words, the use of procurement as a tool of environmental policy. The aim is to show that even though South Africa's current use of procurement as an empowerment tool has much to be commended, given the growing importance of the notion of sustainable development it is important for organs of state in South Africa to use procurement also as a tool of environmental policy. It will be shown that such use does not fall outside the current legislative framework governing procurement and that there are a number of ways in which environmental considerations could be incorporated throughout the procurement process.


Die groot aantal en hoë geldwaarde van staatskontrakte het die gevolg dat die staat se besluite ten opsigte van hoe, wanneer en met wie kontrakte gesluit word, belangrike implikasies inhou. Die openbare verkryging van goedere en dienste is nie net "besigheid" nie, dit het ook wyer sosiale, ekonomiese and politieke implikasies. Regerings gebruik hul koopkrag ook om doelwitte na te streef wat "sekondêr" is in vergelyking met die "primêre" doelwit van verkryging, naamlik met die beste bedinge. Voorbeelde sluit in die gebruik van openbare verkryging om sosiale, industriële en omgewingsbeleidsrigtings te bevorder. In hierdie artikel word die fokus geplaas op die gebruik van openbare verkryging ter bevordering van omgewingsbeleid. Daar word gepoog om aan te toon dat alhoewel Suid-Afrika se huidige gebruik van verkryging as 'n bemagtigingsmiddel lofwaardig is, dit ook belangrik is, in die lig van die toenemende belang van die konsep van "volhoubare ontwikkeling", dat Suid-Afrika verkryging gebruik ter bevordering van sy omgewingsbeleid. Daar word aangetoon dat hierdie gebruik van openbare verkryging nie buite die huidige wetsraamwerk val nie, en dat daar 'n hele aantal maniere is waarop omgewingsfaktore geïnkorporeer kan word in die verkrygingsproses.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2008/1/EJC55161
2008-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error