1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Die vasstelling van nalatigheid tydens optrede in 'n situasie van skielike gevaar : regspraak

USD

 

Abstract

Ofskoon mens met 'n groot mate van stelligheid kan konstateer dat die beginsels rakende die vasstelling van nalatigheid van 'n dader wat onregmatig nadeel aan 'n ander veroorsaak het in die Suid-Afrikaanse deliktereg uitdrukking vind in vaste reëls wat oor die jare heen uitgekristalliseer het, blyk dit male sonder tal dat die praktiese toepassing van hierdie reëls hoofbrekens kan besorg. Veral waar die betrokke reël een van die sogenaamde "soepele" ("open ended") deliksbeginsels bevat (vgl Neethling, Potgieter en Visser (2006) 21) soos die -toets vir nalatigheid, blyk hierdie tendens besonder duidelik.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2008/2/EJC55166
2008-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error