1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Spying - an international law perspective

USD

 

Abstract


Weinig word in die internasionale reg oor spioenasie in vredestyd weerspieël. Wat betref spioenasie in oorlogstyd is daar 'n magdom verdrae, geskrifte en gemeenregtelike reëls. Om die reëls van die internasionale reg rakende spioenasie in vredestyd vas te stel, verg 'n studie van staatspraktyk tydens vredestyd. Ook hier is daar weinig bronne en aangesien state se praktyke so verskillend is, heers onsekerheid. Die gesaghebbendste bron van staatspraktyk in vredestyd is die , 'n geskil tussen Nieu-Seeland en Frankryk. Hierdie geding het 'n draai gemaak in die hoogste hof in Nieu-Seeland, die VVO, die internasionale geregshof en het met internasionale arbitrasie geëindig. Daar word betoog dat die en al die gebeurlikhede om die saak die internasionaalregtelike posisie rakende spioenasie in vredestyd weerspieël.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2008/2/EJC55175
2008-01-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error