1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Is die ongegronde van afgesproke prestasie steeds verryking? - 2008 1 SA 350 (K) : regspraak

USD

 

Abstract

Verrykingsaanspreeklikheid is aanspreeklikheid ter herstel van 'n ongegronde vermoënsverskuiwing. Die aanspreeklikheid volg uit 'n verbintenis wat ontstaan deurdat een persoon se vermoë ten koste van 'n ander se vermoë vergroot is, sonder dat daar 'n grond (of rede) is wat die reg as afdoende beskou vir die verskuiwing na (of die behoud van waarde in) die vermoë van die eersgenoemde regsubjek (Sonnekus (2007) 1). Dié omskrywing veronderstel nakoming van elk van die wesenlike elemente van die ongegronde baattrekking vervat in die omskrywing alvorens 'n verbintenis tot herstel van die ongegronde baattrekking ter sprake kom.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2008/3/EJC55181
2008-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error