1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Die direktoraat van spesiale operasies (Skerpioene) as misdaadbestrydingseenheid : aantekeninge

USD

 

Abstract

Min mense in Suid-Afrika het nie die laaste tyd óf deelgeneem aan die debat oor die Skerpioene óf minstens daarvan in die media kennis geneem nie. In hierdie bydrae word hul rol en voortbestaan vanuit 'n juridiese (strafregpleging) perspektief in oënskou geneem. Die oënskynlike oorvleueling tussen die funksies van die Skerpioene en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (die polisie), asook bewerings dat die Skerpioene hul bevoegdhede oorskry, noodsaak 'n diepgaande studie.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2008/3/EJC55185
2008-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error