1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Die Suid-Afrikaanse presidentsamp - 'n konstitutionele turksvy : aantekeninge

Volume 2008, Issue 3
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract

Die inrigting van die Suid-Afrikaanse presidentsamp berus op 'n eenvoudige premis, naamlik dat die leier van die meerderheidsparty deur die nasionale vergadering as president verkies word.


Hierdie voorveronderstelling is ernstig versteur deur die ANC se Polokwanekongres van einde 2007 toe 'n leier van die meerderheidsparty en meeste van die party se hoogste ampsdraers uit geledere buite die kabinet en die parlement verkies is. Die gevolg is die skepping van twee duidelike magsbasisse, één in die president en sy kabinet en die ander in die party-bewind.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2008/3/EJC55188
2008-01-01
2017-02-26

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error