1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Die staat, staatsreg en globalisering

USD

 

Abstract

As navorser oor die publiekreg is Ig Rautenbach van akademiese "kindsbeen" af 'n regsvergelyker. Hy het sy dissipline gedurende sy loopbaan sien groei en verander. Hier, in erkenning van sy inspirerende werk oor meer as drie dekades, is hierdie artikel 'n poging om 'n greep te kry op die grondige veranderinge wat die staatsreg ondergaan.


Binne een akademiese generasie het die staatsreg sy aard van 'n relatief parogiale dissipline, grootliks beperk tot die nasiestaat se funksionering binne sy territoriale jurisdiksie, verander na 'n regsgebied wat oopgesper is vir invloede vanuit vele ander wetenskaplike dissiplines.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2008/3/EJC55195
2008-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error