1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Die privaatregtelike erfsonde van die publiekreg

USD

 

Abstract

Ig Rautenbach, 'n hoogs gewaardeerde en gerespekteerde kollega tydens die tien jaar wat ek werksaam was by die Randse Afrikaanse Universiteit en later die Universiteit van Johannesburg, het sover ek weet hom nooit in sy publikasies uitgespreek oor die verhouding tussen die privaat- en die publiekreg nie. Uit vele insiggewende gesprekke met hom oor die vertikale en horisontale werking van grondwetlike regte, het dit egter vir my duidelik geword dat die gedagte dat die privaatreg eintlik maar 'n onderafdeling van die publiekreg is (gegewe die onderhorigheid van die privaatreg aan grondwetlike beginsels) hom diep gefassineer het.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2008/3/EJC55197
2008-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error