1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Prof IM Rautenbach

USD

 

Abstract

Ignatius Michael Rautenbach, 'n seun van die Oos-Vrystaat met die Drakensberge voor oë het kleintyd die waarheid geleer dat hoewel 'n mens jou oë na die berge mag opslaan vir nuwe moed en krag, die berge slegs 'n tydelike én dus oorwinbare belemmering vorm vir 'n juiste blik op die verre horison. Hy word alom erken as een van die deurslaggewende rolspelers in die agterliggende staatkundige denke wat in die nuwe grondwetlike bestel vir Suid-Afrika neerslag gevind het - 'n vêrsiende nalatenskap wat toekomstige geslagte na waarde sal skat.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2008/3/EJC55198
2008-01-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error