1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Radikale wysiging van die inheemse reg betreffende opvolging tot stamhoofskap by die Valoyi : regspraak

USD

 

Abstract

Toe hierdie saak voor die hoë hof in Pretoria gedien het, is die eerste, derde en vierde van die bogenoemde vrae ontkennend beantwoord ( 2005 3 SA 536 (T)). Volgens regter Swart gaan die wesenlike geskil oor wie as stamhoof van die Valoyi-stam moet opvolg: die applikant, Sidwell Nwamitwa, wat die seun is van Richard, die voormalige stamhoof Fofoza se broer, wat intussen eweneens oorlede is, of die eerste respondent, Phillia Shilubana, wat die dogter en enigste kind van daardie voormalige stamhoof, Fofoza, is. Daar is spesiaal kennis geneem dat toe die voormalige stamhoof Fofoza Nwamitwa op 24 Februarie 1968 oorlede is, hy opgevolg is deur die applikant se vader Richard, die jonger broer van die oorlede stamhoof.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2008/4/EJC55206
2008-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error