1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - The headlong rush to amoral activism - positivism or alternative adjudication?

USD

 

Abstract


Sedert die toepassing van konstitusionele waardes in uitsprake het die konflik tussen moraliteit en die regspositivistiese benadering van die regbank 'n krisis in waardes in die Suid-Afrikaanse samelewing teweeggebring. Vanweë die veranderende intellektuele klimaat van die een en twintigste eeu waarin postmodernisme die dominante paradigma geword het, behoort streng regspositivisme getemper te word aangesien dit selfweersprekend en deurtrek is met veronderstellings, vooroordele en ontoetsbare voorwetenskaplike gevolgtrekkings.
Die outeur ontleed van die regspraak en toon dat die aanwending van regspositivisme deur die Suid-Afrikaanse howe tot onsamehangende resultate lei. Die reg kan nakoming met mag afdwing, maar in 'n konstitusionele demokrasie is beredenering en regverdiging van morele besluite meer volhoubaar as die afdwinging van bevindings wat op positivistiese aktivisme gegrond word. Die outeur pleit dat die howe 'n meer omsigtige benadering volg, sodat sake met 'n morele grondslag volgens die koöperatiewe model bereg kan word.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2008/4/EJC55213
2008-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error