1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Indemniteitsborgstelling en borgbeskerming : regspraak

USD

 

Abstract

Borgstelling as persoonlike sekerheidstellingsfiguur is so oud soos die berge, maar het nie uit respek vir sy oeroue herkoms sy bedenklik slegte naam verloor as 'n verderflike figuur waarteen wyses hul seuns sedert onheuglike tye maan nie. (Sien 6:1-5; 11:15; 17:18 en 22:26-27.) Die reg beskerm om dié rede met bykomstige reëls onbevoegdes teen die risiko's van borgstelling. (Sien bv die beskerming verleen aan minderjariges, gehudes in gemeenskap van goed en persone onder kuratele wat óf hoegenaamd nie mag borgstaan nie óf slegs met nakoming van bykomstige vereistes hulself as borge kan verbind.)

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2009/1/EJC55223
2009-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error