1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Strafregvonnisbundel / Criminal Law Case Book, C.R. Snyman : boekresensie

USD

 

Abstract

Soos reeds welbekend is Snyman se gemik op die strafregstudent wat vir die eerste keer met die strafreg te doen kry en is die bedoeling dat die vonnisbundel aanvullend tot 'n handboek oor die strafreg gebruik sal word. Die vierde uitgawe verskil van die vorige uitgawe daarin dat ietwat minder uitsprake in die bundel opgeneem is, naamlik 52 teenoor 55 in die derde uitgawe, 6 nuwe uitsprake opgeneem is en die afdelings oor geestesongesteldheid en uitgelaat is en 'n nuwe afdeling oor moord ingevoeg is.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2009/2/EJC55235
2009-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error