1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Die onbenydenswaardige posisie van Suid-Afrikaanse beleggers in die buiteland : regspraak

USD

 

Abstract

Koerant- en nuusberigte van die afgelope paar jaar bevat voortdurend verwysings na Suid-Afrikaners wat eiendom in die buiteland besit het maar dit verloor het aangesien hulle hetsy met geweld daar uitgedryf is of die eiendom aan 'n regering moes afstaan wat dit op behoorlike of onbehoorlike wyse onteien het. Klaarblyklik word daar weinig ag geslaan op erkende volkeregtelike beginsels wat die onteiening en die daarmee gepaardgaande vergoeding reël en reguleer. Die bestaan van 'n regstaat in heelparty lande waar hierdie aktiwiteite plaasvind, is bedenklik en die Suid-Afrikaanse burgers wat deur hierdie aksies geraak is, is tot 'n groot mate aan die soewereine gesag van die betrokke gasheerstaat ('n kwalik toepaslike begrip indien daar op die aksies van diesulke state gelet word) uitgelewer aangesien die beroep op die regstelsel aldaar nie noodwendig tot enige hulp is nie indien dit hoegenaamd as toeganklik beskou kan word.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2009/2/EJC55239
2009-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error