1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Die grondwetlikheid van die voorgestelde onteieningsraamwerk vir Suid-Afrika : aantekeninge

USD

 

Abstract

Daar bestaan wye eenstemmigheid daaroor dat die huidige Onteieningswet 63 van 1975 nie in alle opsigte die toets van grondwetlikheid deurstaan en geskik is om die regering se grondhervormingsprogramme deurgevoer te kry nie (Gildenhuys (2001) 47). Daarom is daar reeds vir 'n geruime tyd sprake van 'n nuwe onteieningsraamwerk vir Suid-Afrika. Die eerste stap in hierdie rigting was die beleidsdokument "Draft policy on the expropriation bill : expropriate for public purpose in the public interest" ( 71113 (13-11-2007)) (hierna genoem die "beleid"). Dit is opgevolg deur die Onteieningswetsontwerp ( 30963 (11-04-2008)). Dit het aanleiding gegee tot hewige kritiek in die openbare pers, waar omvangryke ekonomiese, politieke en juridiese besware teen die wetsontwerp geopper is. Die doel van hierdie aantekening is om uitsluitlik regsargumente te oorweeg wat teen die grondwetlikheid van die wetsontwerp geopper is.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2009/2/EJC55241
2009-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error