1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Sameloop van die Aquiliese en kontraksaksies by suiwer ekonomiese verlies
2008 5 SA 630 (HHA) : regspraak

USD

 

Abstract

Die en die kontraksaksie val saam in gevalle waar kontrakbreuk terselfdertyd ook die datum teenoor die getroffe kontraksparty daarstel (sien 2000 1 SA 141 (D) 144-145). Die Aquiliese aksie is egter slegs naas die kontraksaksie beskikbaar indien die gewraakte optrede, afgesien van kontrakbreuk, ook 'n regserkende belang (soos 'n saak of persoonlikheidsgoed) wat onafhanklik van die kontrak bestaan, op onregmatige en skuldige wyse aantas (sien bv 1985 1 SA 475 (A) 496 499; 1924 AD 438; 1999 3 SA 1065 (A) 1069; 1986 4 SA 60 (Z) 63-66; 1992 3 SA 615 (O) 623-624; 1993 2 SA 98 (W) 102-103; 1993 4 SA 428 (K) 432-433; 1997 4 SA 584 (W) 594-595; die -saak 144-145; sien ook Van der Walt en Midgley (2005) 57-59; Neethling, Potgieter en Visser (2006) 252-254).

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2009/3/EJC55253
2009-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error