1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Skeiding van magte : die bestek van geregtelike kontrole oor die wetgewende gesag : regspraak

USD

 

Abstract

Die skeiding van magte vorm steeds so 'n dinamiese komponent van 'n moderne demokratiese staatkundige stelsel en veral die howe se geregtelike kontrole oor die ander vertakkinge lok gereeld soveel vrae uit, dat die laaste woord oor hierdie kwessies sekerlik nog nie gespreek is nie. Die -uitspraak bring enigsins groter duidelikheid oor die spesifieke vraag aangaande die howe se ingrypingsbevoegdheid in onafgehandelde parlementêre verrigtinge. Soos hierbo aangevoer is, beantwoord die beslissing nie alle vrae nie, maar uitsprake soos hierdie verseker dat die onderskeie vertakkings van regering mekaar aan die hand van die kruiskontroles wat in die grondwet voorsien is, deeglik in ag moet neem, dat die skeiding van magte rigtinggewend bly vir regeringsprosesse en dat die debat oor die ideale verhouding tussen die onderskeie vertakkings van regering vars bly.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2009/4/EJC55269
2009-01-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error