1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Die kunstenaar, sy meesterstudent, die skoonmaakster en eiendomsverkryging - 'n volmaakte eksamenvraag? : aantekeninge

USD

 

Abstract

Met die woorde "Johannes, jetzt mache ich Dir endlich Deine Fettecke" het Joseph Beuys (1921-1986) op 28 April 1982 'n Fettecke (vethoek - 'n kunsvorm waarvoor Beuys bekend was) vir Johannes Stüttgen in die hoek van Ateljee 3 in die Düsseldorfse kunsakademie aangebring. Beuys het vyf kilogram botter gebruik om die beeld van 25 sentimeter hoog op 'n hoogte van vyf meter in die hoek van die ateljee aan te bring. Die skepping het plaasgevind tydens 'n ("happening") in die teenwoordigheid van die Europese verteenwoordiger van die Dalai Lama.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2009/4/EJC55276
2009-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error