1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Saaklike ooreenkoms ondanks kennis van wilsgebrek? : aantekeninge

USD

 

Abstract

Die kennisleer word gewoonlik deur 'n aanspraakmaker op 'n reg téén die eienaar aangegryp en nie deur die eienaar as 'n verweer benut nie. Dit kom meestal ter sprake by opvolgende koopooreenkomste van dieselfde saak waar die eerste koper dan met 'n beroep op die tweede koper se kennis van die eerste transaksie wil verhoed dat die eiendomsreg deur die agterbakse verkoper oorgedra word aan die tweede koper wat gewoonlik 'n groter koopsom aanbied as wat die eerste koper bereid was om te betaal.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2009/4/EJC55277
2009-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error