1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Defective payments of incorporeal money in South African and English law

USD

 

Abstract

It is relatively rare for lawyers from the common law and civilian systems to talk to each other across the jurisdictional divide that separates their different traditions ; a still rarer phenomenon is for them to seek to explain how they would solve the problems that common experience throws up in each system. All too often the terminology that lawyers use is peculiar to their own system. And even if that terminology is understood by the lawyer looking in from the outside, it takes years of experience for him or her to develop a sufficient feel for the culture of the other system to avoid making observations about it that are trite or merely half-truths.


Die outeur doen aan die hand van 2005 1 SA 441 (HH A) 'n regsvergelykende ondersoek. In daardie saak staan die regsgevolge van 'n foutiewe oorbetaling van fondse sentraal. Die outeur vergelyk die Romeins-Hollandsregtelik gebaseerde benadering wat die uitspraak onderlê met die hantering deur 'n tipiese Engelse hof van 'n soortgelyke vraagstuk. Dit dien as voorbeeld van die probleme wat voortspruit uit die feit dat die oordrag van fondse in die vorm van verskuiwing van vorderingsregte nie langs argumente soortgelyk aan die van toepassing by die oordrag van fisiese geld as sake opgelos kan word nie. Vir die outeur is binne die verwysingsraamwerk van die common law die oordrag van vorderingsregte gelykstaande aan die verkryging van immateriële bates. Hy betoog dat 'n aanpassing van die bekende sakeregtelike norme nodig is om die probleem te kan aanspreek. Die outeur is van mening dat wesenlike verskille tussen die Romeins-Hollandse reg en die Engelse common law ten aansien van die inkleding van die begrip "bates" aantoonbaar is.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2009/4/EJC55281
2009-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error