1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Strafregtelike aanspreeklikheid op grond van 'n rugbybesering aan 'n opponent toegedien : regspraak

USD

 

Abstract

Hierdie strafsaak is in die Worcester streekhof verhoor. In 'n rugbywedstryd tussen die eerste spanne van Rawsonville en Delicious op 23 Junie 2006 te Rawsonville is Loots, losskakel van Rawsonville, na bewering so ernstig deur Zimri, agsteman en kaptein van Delicious, beseer dat hy op die veld gesterf het. Zimri het na bewering met sy stywe arm Loots op sy strot geslaan en na hy geval het hom van agter teen sy kop geskop. Hierdie voorval het weg van die spel plaasgevind en is nie deur die skeidsregter wat die bal gevolg het, gesien nie. Drie aanklagte is teen Zimri aanhangig gemaak: aanklag 1 - moord op Loots; aanklag 2 - aanranding met die opset om ernstig te beseer deurdat hy Pieterse geskop het; aanklag 3 - aanranding met die opset om ernstig te beseer deurdat hy Jonker met die vuis geslaan het. Die beskuldigde het op al drie aanklagte onskuldig gepleit. Aangesien hierdie soort saak min voorkom, is 'n bespreking van die bevinding en vonnis van belang.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2010/1/EJC55285
2010-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error