1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Private arbitrasie en die handves van regte : regspraak

USD

 

Abstract

Private arbitrasie is 'n proses vir die beslegting van geskille deur ander persone en instansies as die howe waarvan die besonderhede grotendeels deur die partye tot die geskille in 'n arbitrasie-ooreenkoms bepaal word (Bosch, Molahleli en Everett (2004) 149; Butler en Finsen (1993) 1; Du Plessis "Arbitration - a new approach" 1980 377 380). Dit is 'n baie ou vorm van geskilbeslegting en daar word selfs beweer dat dit bestaan het voordat howe formeel ingestel is (Schütze (2006) 2; Christie "Arbitration: party autonomy or curial intervention" 1994 SALJ 143 144-151 gee 'n oorsig van die Romeinse en Romeins-Hollandse reg oor arbitrasie en van die invloed van die Engelse reg op die Suid-Afrikaanse statutêre bepalings sedert die laat-negentiende eeu; vir 'n algemene oorsig van internasionale en nasionale arbitrasiestelsels in Wes-Europa, sien Schütze 14 ev en Sanders (1999)).

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2010/1/EJC55286
2010-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error