1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - , ongeoorloofde ooreenkomste en meevallertjies vir die : regspraak

USD

 

Abstract

Dinge in die lewe gebeur dikwels in tweë of drieë en die oënskynlike toevalligheid daarvan kan 'n mens soms verstom. In die derde uitgawe van die van 2009 het 'n artikel verskyn oor die -reël en die (34 van 2005) se impak daarop (Otto "Die -reël en die " 2009 417 - hierna "die -artikel"). Minder as 'n halfuur nadat 'n vars kopié van dié betrokke vanaf die uitgewer op my tafel beland het, word 'n ongerapporteerde saak per e-pos vanaf 'n kollega ontvang wat handel oor sekere aangeleenthede wat in die -artikel bespreek is. 'n Mens kan soms jare wag voordat so iets gebeur of 'n gelukkie kan jou tref soos wat hier die geval was. Die saak is die -saak wat die onderwerp van hierdie bespreking is.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2010/1/EJC55289
2010-01-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error