n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Die modaliteite van konstitusionele toetsing as 'n uitwerking van konstitusionalisme : 'n kritiese en regsvergelykende beskouing van die Engelse reg in die Verenigde Koninkryk en die Suid-Afrikaanse reg
Wat beteken konstitusionalisme nou eintlik en waarom is dit belangrik? As verwys word na 'n begrip soos konstitusionalisme kom 'n aantal moontlike benaderings en definisies na vore.