1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Ewigdurende oorsaak. Die -vereiste by erfdiensbaarhede : behoefte van die heersende erf en geskiktheid van die dienende erf (deel 1)

USD

 

Abstract

Ten minste drie aspekte van die beweerde -vereiste vir erfdiensbaarhede kan onderskei word:


(a) die moontlikheid tot uitoefening van 'n erfdiensbaarheid mag nie afhanklik wees van die positiewe dadigheid van die eienaar of gebruiker van die dienende erf nie;
(b) die dienende erf moet blywend geskik wees vir uitoefening van die erfdiensbaarheid en die agtereenvolgende eienaars of gebruikers van die heersende erf moet as sodanig 'n permanente behoefte hê aan uitoefening van die erfdiensbaarheid;en
(c) 'n erfdiensbaarheid mag nie onderhewig aan 'n ontbindende voorwaarde of ontbindende termynbepaling gevestig word nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2010/1/EJC55295
2010-01-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error