1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Judges in conversation : landmark human rights cases of the twentieth century, Steven Budlender, en Rajab-Budlender Nasreen (reds) : book review

USD

 

Abstract

Hierdie publikasie verteenwoordig die verrigtinge van 'n simposium wat gedurende 2004 by die grondwetlike hof ter viering van die tienjarige bestaan van die demokratiese grondwet en ook van die hof gehou is. Die fokus van die simposium was 'n aantal leidinggewende menseregte-sake en vooraanstaande juriste is van oral oor genooi om referate te lewer en aan die bespreking deel te neem. Gegewe dat die boek bloot die verrigtinge van die simposium weergee, sonder enige bespreking deur die redakteurs self, is dit 'n vraag waarom dit so lank ná die simposium eers die lig gesien het.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2010/2/EJC55299
2010-01-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error