1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Die oorbelaste skuldverbruiker : die nasionale kredietwet verleen geensins onbeperkte vrydom van skulde nie : aantekeninge

USD

 

Abstract

So nou en dan kom 'n mens toevallig en onverwags op 'n stukkie bruikbare wysheid af soos dié een wat hierbo aangehaal is. Die skuldmoeras is niks vreemds aan Suid-Afrika nie, maar die tegnieke om dit droog te lê tot die omvang wat die Nasionale Kredietwet (34 van 2005) dit doen, is wel 'n nuutjie. Soos aanstons sal blyk, bevat die wet omvattende bepalings om die oormatig belaste skuldverbruiker uit sy verknorsing te help. Die huidige ekonomiese omstandighede veroorsaak dat hierdie bepalings hoogs aktueel is en tot die uiterste toe beproef word. Die wet het nie 'n Afrikaanse teks nie en die terminologie wat volg vir die Engelse uitdrukkings is 'n persoonlike poging.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2010/2/EJC55303
2010-01-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error