1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Ewigdurende oorsaak. Die -vereiste by erfdiensbaarhede : behoefte van die heersende erf en geskiktheid van die dienende erf (deel 2)

USD

 

Abstract

Regsvergelykend word kortliks verwys na die posisie in die moderne Nederlandse reg as verwante Germaans-Romanistiese regstelsel. Vir die Nederlandse reg onder die ou , het 'n aantal skrywers wel die vereiste van ewigdurende oorsaak gehandhaaf. Die ou noem die vereiste egter nie en daarom het Land dit verwerp. Diephuis het dit om dieselfde rede verwerp, asook omdat dit nie vanself voortvloei uit die aard van 'n erfdiensbaarheid nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2010/2/EJC55308
2010-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error