1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - The international crime of aggression in the context of the global ''war on terror''' : some legal and ethical perspectives

USD

 

Abstract


Militêre dissipline behels, onder andere, dat soldate sal uitvoer. Daarsonder kan daar sekerlik geen sprake wees van ordelike militêre beplanning en optrede nie. Die knoop lê egter by die betekenis van regmatige bevele in die konteks van 'n snel veranderende wêreld, wat gekenmerk word deur dikwels botsende politieke, ekonomiese en etiese aansprake. Min internasionale vraagstukke sorg vir meer omstredenheid in laasgenoemde sin, as die sogenaamde "oorlog teen terreur". Soldate wat normaalweg verbind is tot die verdediging van hul vaderland (en dit word sekerlik verwag van 'n soldaat), bevind hulle in 'n politieke, etiese en regsdoolhof. Ou sekerhede vervaag en soldate met etiese besware (bv ten opsigte van die inval en besetting van 'n vreemde land) bevind hulle op onvaste grond.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2010/2/EJC55309
2010-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error