1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Publication of private information : an examination of the right to privacy from a comparative perspective (part 2)

USD

 

Abstract


In hierdie bydrae fokus die outeur op die spanning tussen enersyds die gemeenskap se onversadigbare honger na kennis en nuuswaardighede en die gevolglike blootlegging van vertroulike inligting van ander en andersyds die behoefte van indiwidue aan die beskerming van hul privaatsfeer ten einde hul ook te beskut teen emosionele benadeling wat sou volg uit 'n ongebreidelde inbreukmaking op hul waardigheid en reputasie. Die outeur betoog dat die vind van die paslike balans in elke regstelsel afhanklik is van die gewig al dan nie wat geheg word aan die mededingende belange.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2010/2/EJC55311
2010-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error