1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Virginity testing : a crime, a delict or a genuine cultural tradition?

USD

 

Abstract


Tradisioneel het al die inheemse kulture van Suidelike Afrika die beskerming van vroulike maagdelikheid hoog geskat. Dit was belangrik om maagdelikheid as bedingingsvoordeel in huweliksonderhandelinge te gebruik. Daarom was jong meisies verplig om gereelde inspeksies te ondergaan. Alhoewel hierdie praktyk stelselmatig in onbruik verval het, het dit in die laaste twee dekades opnuut byval gevind. Dit is nou 'n instelling by die belangrikste tradisionele feeste, merkbaar veral in Zoeloeland. As die jeugdigheid van die meisies, sowel as die sosiale druk om deel te neem aan die proses egter in ag geneem word, blyk dit dat diegene wat verantwoordelik is vir die oplewing van die praktyk hulself geregtelik kan blootstel. In die verband kom veral deliktuele eise ter sprake maar ook strafregtelike vervolging ingevolge die Wet op Kindersorg 38 van 2005 en die Wysigingswet op die Strafreg (Seksuele Misdrywe en Verwante Aangeleenthede) 32 van 2007 is gepas.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2010/2/EJC55312
2010-01-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error