1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Die korporatiewe sluier : is daar lig voor in die wapad? : regspraak

USD

 

Abstract

'n Eenvoudige feitegeskil moes in (2008 2 SA558 (K)) beslis word : het die appellant 'n bedrag geld aan die respondent geleen en voorgeskiet of was die betaling eerder die gedeeltelike aflossing van 'n skuld? Na my mening moes die hof bloot langs die gewone weg besluit watter weergawe feitelik die waarskynlikste is. Regter Dlodlo (met wie r Bozalek saamgestem het) se uitspraak het egter op die afdraaipad van korporatiewe ontsluiering beland en in die legendariese doolhof van hierdie leerstuk verdwaal. Ironies genoeg volg die hof uiteindelik juis nie die een korrekte aanwysing op sy selfgemaakte padkaart nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2010/3/EJC55318
2010-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error