1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Huweliksgevolge eindig in die reël met ontbinding van die huwelik? : regspraak

USD

 

Abstract

Rondom die huwelik as geykte samelewingsverhouding het deur die eeue 'n bepaalde pakket regsgevolge ontwikkel wat sonder meer met huweliksluiting intree en eweneens sonder meer met ontbinding van die huwelik afloop. Dié regsgevolge tree by verstek in en die partye kan hoogstens by bewuste afspraak sommige daarvan wysig. Onder laasgenoemde val byvoorbeeld die afsprake oor die gekose vermoënsregtelike gevolge van die huwelik - soos of dit in gemeenskap van goed, met koue uitsluiting of met aanwasdeling sal wees. Daar word by ontstentenis van bewys van die teendeel aanvaar dat die partye afgespreek het op 'n huwelik in gemeenskap van goedere, winste en verliese.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2010/3/EJC55320
2010-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error