1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Die en verjaring - of nie : aantekeninge

Volume 2010, Issue 3
  • ISSN : 0257-7747
  • E-ISSN: 1996-2207
USD

 

Abstract

Die is by uitstek die sakeregtelike remedie waarmee 'n eienaar dié vermoënsreg van hom teen aantasting deur derdes beskerm as die saak aan sy besit onttrek is. Die belang van die beskerming van eiendomsreg teen arbitrêre aantasting word dermate hoog aangeslaan dat dit afsonderlik in 'n grondwetlike bestel erkenning mag geniet (sien a 25(1) van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996 en a1 van die eerste protokol van die Europese Handves van die Regte van die Mens en Fundamentele Vryhede). Enige uitspraak wat dreig om inbreuk te maak op die prioriteitsbeskerming van eiendomsreg, behoort met groot omsigtigheid indien nie argwaan nie hanteer te word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2010/3/EJC55324
2010-01-01
2017-10-23

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error