1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Die oordrag van saaklike sekerheidsregte aan die spesiale doelwitmaatskappy tydens tradisionele sekuritisasie

USD

 

Abstract

Tradisionele sekuritisasie is die samegroepering van 'n eensoortige groep inkomstegenererende bates, die oordrag van hierdie bates deur die oorspronklike reghebbende (die bronmaatskappy, in Engels na verwys as die originator) aan 'n derde party ('n spesiale doelwitmaatskappy, of in Engels na verwys as 'n special purpose vehicle) en die uitreiking van sekuriteite deur die spesiale doelwitmaatskappy om die koop van die bates te finansier. Die sekuriteite wat uitgereik word, neem gewoonlik die vorm van leningsinstrumente, soos skuldbriewe, aan. Die bates wat oorgedra is, dien as sekerheid vir die verpligtinge van die spesiale doelwitmaatskappy wat ontstaan uit die sekuriteite. Dikwels bly die bronmaatskappy betrokke as 'n diensverskaffer wat die invordering van die gelde verskuldig uit die bates, behartig.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2010/3/EJC55331
2010-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error