1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Beginnersgids vir Regstudente / Beginner's Guide for Law Students, D. Kleyn en F. Viljoen : boekresensie

USD

 

Abstract

Hierdie publikasie is die langverwagte vierde uitgawe van die outeurs se . Die derde uitgawe het in 2002 verskyn en die nuwe uitgawe word verwelkom. Hierdie publikasie verskaf aan eerstejaarstudente 'n geheelbeeld en moeilike begrippe word aan die hand van praktiese voorbeelde behandel. Die skryfstyl en uitleg van die handboek is gebruikersvriendelik vir die teikenmark, naamlik studente wat vir die eerste keer met die reg te doen kry. In hierdie uitgawe, anders as in vorige uitgawes word studievaardighede nie ingesluit nie. Dit word wel bespreek in Kok, Nienaber en Viljoen se . Die twee werke vul mekaar aan, waar die hoofsaaklik die teorie behandel. Wat hierdie uitgawe onderskei van ander soortgelyke publikasies is eerstens dat dit in Afrikaans en Engels beskikbaar is en dat hierdie uitgawe 'n CD-ROM met bykomstige studiemateriaal, ingedeel volgens temas, insluit. Studente word nou blootgestel aan verskillende bronne soos tydskrifartikels, bykomende hofsake en koerantberigte en sodoende word eerstejaarstudente se lees- en skryfvaardighede en analitiese denke bevorder.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2010/4/EJC55336
2010-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error