1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Wat die oog nie sien nie - die versweë bedinge van 'n kontrak : regspraak

USD

 

Abstract


2009 4 SA 37 (W)
Wanneer partye 'n skriftelike kontrak sluit, is daar onvermydelik heelwat wat nie uitgespel word nie. Dit sou vir die partye onmoontlik wees om in hulle kontrak vir alle moontlike gebeurlikhede voorsiening te maak. Die reg het gevolglik lank reeds die behoefte erken om die uitdruklike bedinge van 'n kontrak met versweë bedinge aan te vul. Die aard en omvang van sodanige versweë bedinge en die vereistes waaraan voldoen moet word alvorens 'n hof enige versweë beding in 'n kontrak sal inlees, het weer eens in die - en -sake die aandag van die howe geniet.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2010/4/EJC55341
2010-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error