1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - The constitutional crisis of the 1950s revisited

Volume 2010, Issue 4
  • ISSN : 0257-7747
USD

 

Abstract

Besides the difference in opinion between the opposing political parties in parliament, there were also sharp differences of opinion among members of the ruling national party on the best methods and tactics to be used to remove the Coloured voters from the common voters' roll. These differences continued right up to 1954, when there were clashes in the National Party caucus on the issue. The Malan (Cape) group favoured a moderate approach, insisting on following the strict constitutional route to remove the Coloureds from the common voters' roll - viz a two-thirds majority at a joint sitting of both houses of parliament. The Strydom (Transvaal) faction was in favour of an uncompromising hard-line approach. No issue had up to that time so divided South Africa.


Sestig jaar gelede het Suid-Afrika sy grootste konstitusionele krisis ondervind met die verwydering van die Kleurling kiesers in die Kaapprovinsie van die algemene kieserslys. Dit het gelei tot drie appèlhof beslissings en groot verdeling het binne die regerende party self na vore gekom. Dit het aanleiding gegee tot sterk teenstand van die politieke opposisie én het verdeeldheid in akademiese kringe te weeg gebring. Daardie krisis het aanleiding gegee tot 'n vergroting van die senaat wat daarna weer verklein is. Dit word aangedien as verskoning vir die skep van 'n nuwe hof - die sogenaamde hoë hof van die parlement én vir 'n vergrote appèlhof onder groot internasionale belangstelling. Die aangeleentheid het ses jaar aan en af voor die appèlhof geduur en gelei tot uitsprake van daardie hof wat steeds as die toonbeeld van konstitusionalisme en die oppergesag van die reg beskou word. Daardie uitsprake is steeds net so relevant vir Suid-Afrika se nuwe konstitusionele bedeling waar, net soveel, indien nie meer, klem gelê word op die korrekte wetgewende prosedures ("manner and form"), die skeiding van magte en die onafhanklikheid van die howe.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2010/4/EJC55351
2010-01-01
2017-02-26

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error