1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - External public policy, the incidental question properly so-called and the recognition of foreign divorce orders

USD

 

Abstract

In this article, the case of , a decision of the Cape high court in South Africa, is employed as point of reference to illustrate the influence public policy could have on the resolution of the incidental question properly so-called where it entails the recognition or non-recognition of a foreign divorce order. The main question was the inherent validity of a marriage concluded in Australia. The incidental question involved the recognition or non-recognition of a divorce order given by a court in the Dominican Republic in respect of the previous marriage of one of the parties to the Australian marriage.


Die uitspraak in 2007 1 SA 483 (K) word in hierdie artikel gebruik as referensiekader om die invloed van die eksterne openbare beleid op die egte insidentele vraag te bespreek waar laasgenoemde die erkenning al dan nie van 'n buitelandse egskeidingsbevel behels. Eers word bespreek wat 'n insidentele vraag in die internasionale privaatreg is en hoe dit onderskei word in egte en onegte preliminĂªre vrae; daarna word moontlike oplossings aangereik. Die invloed van die eksterne openbare beleid op beide hoofvrae en insidentele vrae word bespreek. Veral die rol van grondwetlike waardes kom ter sprake. Daar word onderskei tussen 'n negatiewe en 'n positiewe rol vir die eksterne openbare beleid. Daar word geargumenteer dat die hof in die -saak die tersake buitelandse egskeidingsbevel moes erken het en wel uit hoofde van die positiewe funksie van die openbare beleid, in besonder met verwysing na die grondwetlike reg op vryheid van assosiasie. Daar word verder aan die hand gedoen dat die voortaan in sekere omstandighede die erkenning van buitelandse egskeidingsbevele behoort te beheers wanneer daar vir die partye geen moontlikheid bestaan om 'n egskeidingsbevel in hulle land van gewoonlike woonagtigheid, domisilie of burgerskap te verkry nie. In die loop van die argument word ook opmerkings gemaak oor die erkenning van religieuse regstelsels in Suid-Afrika, die erkenning van buitelandse (erf)reg in stryd met grondwetlike waardes, legitimiteit van kinders in die internasionale privaatreg en die erkenning van buitelandse egskeidingsbevele in die algemeen.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2010/4/EJC55355
2010-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error