1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Morris Technique in Litigation, John Mullins en Carlos Da Silva : boekbespreking

USD

 

Abstract

Opleiding in litigasietegnieke vir die regstudent tydens die beknopte vier jaar teoretiese LLB-sillabus geniet min aandag. Weinig tyd kan afgestaan word aan die teorie van litigasietegniek. Praktiese opleiding ten aansien van die "self doen" ervaring word hoofsaaklik in skynhowe aangepak. Die deursneestudent in die regte kan gevolglik verwag om 'n skamele vyf tot vyftien minute per jaar aan die slyp van hierdie tegnieke in 'n gesimuleerde hofsituasie te spandeer. Tydens kandidaatprokureurs se leerklerkskap word hul met min of geen verdere ervaring in litigasiehowe ingedwing. Die posisie ten aansien van advokate in pupilskap is ook nie noodwendig ideaal nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2011/1/EJC55361
2011-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error