1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Die Suid-Afrikaanse reg op persoonlike vryheid en sekerheid en die prosedurele en substantiewe aspekte van die amerikaanse -bepalings : regspraak

USD

 

Abstract

Gedurende min of meer die eerste vyf jaar nadat die konstitusionele hof ingevolge die oorgangsgrondwet (Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika 200 van 1993) begin uitsprake lewer het, het die hof die patrone ontwikkel waarvolgens die afsonderlike regte toegepas sou word. Dit was 'n moeilike en verantwoordelike taak. Daar was inderdaad stemme wat gemaan het dat die hof bewustelik inkrementeel van een geskil na die ander moes beweeg om die uitspel van algemene riglyne te vermy.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2011/1/EJC55365
2011-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error