1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Ongegronde verryking van staatskas en beskerming teen arbitrêre ontneming van vermoënsregte : aantekeninge

USD

 

Abstract

Die erkenning van ongegronde verryking en van die aanspreeklikheid van die verweerder ter herstel daarvan berus op die voldoening deur die eiser aan elk van die aanspreeklikheidsvestigende vereistes van die vordering. Indien 'n regtens relevante rede of grondslag vir die vermoënsverskuiwing bestaan, is daar geen sprake van ongegronde verryking of verarming nie en kan die eiser nooit slaag met die of enige van die nie. Naas 'n ooreenkoms as tipiese regtens relevante oorsaak vir die vermoënsverskuiwing kwalifiseer 'n vermoënsverskuiwing wat op enige norm van die objektiewe reg berus eweneens nie as nie. (Sien Du Plessis "Towards a rational structure of liability for unjustified enrichment: thoughts from two mixed jurisdictions" 2005 SALJ 142 144-146.)

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2011/1/EJC55370
2011-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error