1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - 'n Vergelyking tussen die individuele en korporatiewe persoonlikheidsreg op identiteit

USD

 

Abstract

In sy baanbrekerswerk oor persoonlikheidsregte, Grondslae van die Persoonlikheidsreg, verklaar Joubert dat daar geen twyfel kan wees oor die bestaan van die reg op identiteit as een van die moderne persoonlikheidsregte nie. Dit is inderdaad "een van die eerste regte van die mens dat hy as 'n van ander onderskeie persoon erken word". Bowendien is hierdie reg teenswoordig in beginsel ook tot die beskikking van private korporasies as regspersone. In hierdie bydrae word 'n vergelyking getrek tussen die individuele en korporatiewe reg op identiteit, 'n reg wat deesdae besonder bedreig word deur onder andere die prosessering van persoonlike inligting, die publikasie media en tegnologiese middele (soos identiteitsdiefstal).

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2011/1/EJC55372
2011-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error