1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Die : gepaste remedie of ? : regspraak

USD

 

Abstract

In die opset van ons bestaande Suid-Afrikaanse delikteregliteratuur word daar nie veel plek aan die gemeenregtelike afgestaan nie. Dit verdien geen vermelding in die handboeke van McKerron ( (1970)), Boberg ( (1984)) en Midgley, Loubser ea ( (2010)) nie; 'n toevallige voetnootvermelding daarvan vind mens in Van der Merwe en Olivier se handboek ((1989) 483 n 92); Neethling en Potgieter ( (2010) 383) wy presies 5 reëls daaraan; en, les bes, staan Van der Walt en Midgley ( (2005) 42) 'n kort paragrafie (§ 34) daaraan af, waarin die beginsels rakende die aanwending van hierdie regsmiddel wat vandag "unchanged in its Roman-Dutch form" sou bestaan, geskets word. Hierdie regsmiddel kry veel meer aandag in die sakeregliteratuur, waar dit as een van die regsmiddels wat tot die eienaar van 'n saak se beskikking staan, vermeld en bespreek word (sien bv Van der Merwe "Things" XXVII § 331-333; Carey Miller (1986) 326-332; Van der Merwe (1989) 358-359; Sonnekus en Neels (1994) 475, 499-500; Badenhorst, Pienaar en Mostert (2006) 265-266; Mostert, Pope ea (2010) 254-255).

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2011/2/EJC55380
2011-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error