1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Vloerplanooreenkomste, en estoppel : regspraak

USD

 

Abstract

Die Prediker-skrywer, Goethe en 'n menigte ander skrywers en wysgere het reeds by herhaling opgemerk dat daar weinig nuuts onder die son is. (Sien Prediker 1:9: "Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie" en Goethe: "Alles Gescheite ist schon gedacht worden, man muβ nur versuchen, es noch einmal zu denken" "Betrachtungen im Sinne der Wanderer - Kunst, Ethisches, Natur" nr 1 uit Wilhelm Meisters Wanderjahre (1821) opgeneem in VIII Werke (1967) 283).) So is dit ook met twyfelagtige beroepe op regskonstruksies waarmee gepoog word om naas die erkende regsbeginsels en -figure wel regtens relevant beskerming aan regsverdraaiing te bied. Die eeuoue reël is immers dat jy nie meer uit 'n fles kan skink as wat daarin sit nie ( - D 50 17 54).

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2012/1/EJC55434
2012-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error