1887

n Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg - Strafprosesreghandboek / Criminal Procedure Handbook, T. Geldenhuys, J.J. Joubert, J.P. Swanepoel, S.S. Terblanche en S.E. Van der Merwe : boekbespreking

USD

 

Abstract

Die nou reeds alombekende en sy Engelse eweknie onder redaksie van Joubert het pas die mylpaal van 'n tiende uitgawe bereik. Deurlopende verwikkelinge op die gebied van die strafprosesreg verg duidelik veel van die outeurs én uitgewers om die publikasies relevant en kompeterend te hou in 'n mededingende mark (die vorige uitgawe het in 2009 verskyn). Die outeurs behoort kennis te neem van nuwer uitgawes van bestaande werke op die gebied waarop hulle herhaaldelik steun: Kriegler en Kruger (2002) het 'n nuwe uitgawe met Kruger as outeur in 2010 beleef en Kruger (losbladuitgawe) is reeds sedert 2008 op die rakke.

Loading

Article metrics loading...

/content/ju_tsar/2012/2/EJC120598
2012-01-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error